Piesang genot

Maak kors van fyn gerolde Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine.

Druk vas in tertbak..

Skep helfte van1 blikkie karamel kondensmelk op kors, dan 2-3 ryp piesangskyfies, drup klein bietjie suurlemoensap oor piesangs, skep ander karamel kondensmelk oor.

Klop 2 sakkies Orleywhip styf en skep bo-op piesangs.

Rasper peppermint crisp of flake bo-oor. Plaas in yskas tot bedien.

Campfire greeting
Bron Kampvuur Kuie

0 Comments

Add Yours →

Leave a Reply